APEL Huiswerk
HUISWERK
1   2   | NEXT ... LAST
Thu 03 Oct | Graad 3 | Algemeen
Ons maak 'n akwarium!!

By die huis:
Verf 'n skoenboks of papierboks blou en plak op die bodem sand.

Vrydag 11 Oktober:
Bring jou boks saam skool toe.
Bring versierings soos skulpe en plakkers saam om jou boks mee te versier. Bring ook vislyn en prestik saam om vissies vas te plak. Ons knip die vissies uit ons DBE boeke uit.
Kliek hier vir die foto.
Fri 04 Oct | Graad 3 | Algemeen

Mon 07 Oct | Graad 3 | Algemeen

Leerders mag môre Springbok, groen of geel aan trek skool toe.
Tue 08 Oct | Graad 3 | Algemeen

Wed 09 Oct | Graad 3 | Algemeen

Dinsdag 15 Oktober:
Bring 8 prente van verskillende melkprodukte van koeie saam, dit moet 5 x 4 cm groot wees.
Thu 10 Oct | Graad 3 | Algemeen
Ons maak 'n akwarium!!

By die huis:
Verf 'n skoenboks of papierboks blou en plak op die bodem sand.

Vrydag 11 Oktober:
Bring jou boks saam skool toe.
Bring versierings soos skulpe en plakkers saam om jou boks mee te versier. Bring ook vislyn en prestik saam om vissies vas te plak. Ons knip die vissies uit ons DBE boeke uit.
Kliek hier vir die foto.
Thu 10 Oct | Graad 3 | Algemeen
Leerders mag môre Springbok, groen of geel aan trek skool toe.
Thu 10 Oct | Graad 3 | Algemeen
Dinsdag 15 Oktober:
Bring 8 prente van verskillende melkprodukte van koeie saam, dit moet 5 x 4 cm groot wees.
1   2   | NEXT ... LAST

GRAAD 3 | Algemeen
Huiswerk Dagboek Briewe
Mobile APEL Huiswerk Stelsel
Voorpos Laerskool
Afrikaans Engels Wiskunde Algemeen Vorige volgende  Voorige Huiswerk vir 1 maand. Hierdie Week